Hor Meisieskool Bloemhof
13.jpg

Nuus

Voorleggings vir HMS Bloemhof-snoepie

Die HMS Bloemhof nooi graag belangstellendes uit om ’n voorlegging te doen vir die bedryf van die skool se snoepwinkel.  Bloemhof sal graag (’n) toegewyde, entoesiastiese entrepreneur(s) in staat wil stel om ’n klein sakeonderneming op die skoolgronde te bedryf.  Vir meer inligting oor die indien van voorleggings, kliek hier.  

InvestecRola MotorsIncredible Connection