Hor Meisieskool Bloemhof
7.jpg

Fasiliteite

Fasiliteite

Verhuring van fasiliteite

Die verhuring van Bloemhof se fasiliteite is onderhewig aan

vooruitbetaling.

 

Fasiliteite word deur Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. uitverhuur, mits die datum en tyd inpas by die skool se weeklikse bedrywighede.

Bloemhof verhuur ook die Bloemhof Klubhuis, geleë op die sportvelde, asook klaskamers; koshuiskamers; die swembad; tennisbane en ander fasiliteite. Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. is die kontakpersoon in hierdie verband.

Die Astro-fasiliteite word deur mnr Bryan Longbottom bestuur. Kontak hom gerus by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Tariewe vir huur van Bloemhof Sentrum, ander lokale en sportgeriewe kan hier afgelaai word.

 

InvestecRola MotorsIncredible Connection