Hor Meisieskool Bloemhof
5.jpg

Skoollied

Alma Mater, in ons harte
bly ons altyd jou getrou
Jy leer ons in vreugd' en smarte
Bloemhof's naam steeds hoog te hou.

Deur die lewe as jou kinders
sal ons saam jou stempel dra.
Want jy voed ons op tot ware burgers
van Suid-Afrika.

Semper Fidelis, Altyd getrou -
Selfs in die vreemd en ver
Sal ons met ons saam dra,
Bloemhof jou naam,
Altyd en ewig trou

InvestecRola MotorsIncredible Connection