Kunsuitstalling

Die Bloemhofbond glo dat een van die skool se erfenisse die kunste is.  Vir hierdie rede het ons ‘n kunsuitstalling vanaf 22 tot 25 Augustus 2016. Hiermee die katalogus van die kunswerke wat te sien is by die kunsuitstalling.

Katalogus Deel 1 van 5
Katalogus Deel 2 van 5
Katalogus Deel 3 van 5
Katalogus Deel 4 van 5
Katalogus Deel 5 van 5
Veiling Katalogus

 

22 tot 25 Augustus

Waar : PJ Olivier Kunssentrum
Wie : Publiek
Prys : Gratis
Tyd : 9:00 tot 17:00

Die uitstalling word afgesluit met ‘n kunsveiling die aand van 25 Augustus. Deelname is opsioneel en die kunstenaars kan die opbrengs van items opgeveil volledig vir hulself gebruik, of ‘n gedeelte vir ‘n hulpfonds vir huidige leerders.

Katalogus vir die Veiling :
Veiling Katalogus